JOIN OUR MAILING LIST




Well done with your 2nd place!


Hannes was Baanmeester vir agt jaar sedert 2005. Te midde van baie peste, terugslae en probleme het Hannes se landbou kennis handig te pas gekom en was die klub se baan in uitmuntende toestand en ’n trots vir die klub en sy lede. Die tuine rondom die baan was ook ’n lus vir die oog nadat dit onder sy hande deurgeloop het. Die klub is dankbaar vir die baie tyd en toewyding van Hannes se kant af. Hy het ook vir drie jaar op die Boland Baanmeesters Komitee gedien waar hy die gradering van bane behartig het asook kursusse aangebied het. Hannes se nalatenskap word opreg waardeer en is hy die klub se erelidmaatskap uiters waardig.


LtR: Peter Lamb, Lesley and Mark Beviss-Challinor and Garth Schwegmann. Well done to them for their second place.


Congratulations to Mark Beviss-Challinor who received the Bronze Medal on 22 February 2015.


Boland Rolbal het onlangs proewe te Bonnievale gehou om hul Onder 25s en Onder 19s te kies wat vanaf 07 - 10 April in die jaarlikse Rolbal Suid Afrika Interdistrikte in Bloemfontein gaan deelneem. Ons op Robertson is baie trots dat een van ons jong Onder 19s, Percvill Jansen, vir die kompetisie gekies is. V.l.n.r. Marshall Smith, Clinton Blaauw, Edmond de Bruyn, Percvill Jansen & Franklin Nel.


Mark Beviss-Challinor playing in the finals agaist Stoffel Lambrechts (right) at Worcester. Stoffel won 21-12.


Played at Lagoon Country Club - came 3rd in the competition. LtR Martin van Zyl, Mark Beviss-Challinor, Callie vd Merwe and Werner van Dewenter.


Callie vd Merwe and Mark Beviss-Challinor


Engela Lambrechts and Lesley Beviss-Challinor. Congratulations to Lesley who won 21 -14.


Held 24th and 25th January 2015 at George BC. Boland men and ladies won. Overall winners - Boland.


Worcester, 6 July 2014. Well done and congratulations! LtR: Callie van der Merwe, Lesley and Mark Beviss-Challinor and Pauline Viljoen.


Seven learners from Langeberg High School were part of the Boland Team who participated in the Youth Games held at Oudtshoorn, 28 and 29 June 2014.


12 February 2014 - The first bowl to be played on a newly replanted green.
Back Back to top